YouLyric
Sign in
Sign up for free
Verreland
Share
Jim Reeves
What's this song about?
Generate meaning
Tap any line for its meaning
1
Verreland
2
Daar’s ‘ ver, verre land, skone land
3
waar die sonlig so rein helder skyn.
4
Dis ‘ droomland vir my wat my hart en siel bekoor,
5
en ek weet ek moet antwoord as ek daardie roepstem hoor:
6
Vaderland! Dis so ver hiervandaan;
7
Dis nou tyd, s vaarwel, ek moet gaan, ek moet gaan, ek moet gaan…
8
Oor die see wil ek reis na ‘ ver paradys
9
waar die branders bruis en oestydwinde suis –
10
daardie ver, verre land lok my aan…
11
hier kan ek nie versuim, ek moet gaan, ek moet gaan, ek moet gaan…
12
Oor die see wil ek reis na ‘ ver paradys
13
waar die branders bruis en oestydwinde suis –
14
daardie ver, verre land lok my aan…
15
hier kan ek nie versuim, ek moet gaan, ek moet gaan, ek moet gaan…
0
views
0
meanings
0
comments
Perspectives
0/16
๐ก
๐ง
๐ง
๐
๐
โจ
๐
๐
โ๏ธ
๐ต
โ๏ธ
๐
๐๏ธ
๐ช
๐๏ธ
๐
Go Pro
Unlimited meanings ยท Priority generation
Upgrade